*GROEPINDELING vir Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Let asseblief daarop dat kwalifikasies in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe by verskillende gradeplegtighede toegeken word.
Graduandi moet verseker dat hulle die regte gradeplegtigheid vir hul kwalifikasiegroep bywoon.
GROEP A |
GROEP B |
Diploma in Openbare Verantwoordbaarheid | Nagr Dipl in Akt Wetenskap |
Nagr Dipl in Besigheidsbestuur and Admin | Nagr Dipl in Bemarking |
Nagr Dipl in Dispuutbeslegting | Nagr Dipl in MIV (Vigsbestuur) |
Nagr Dipl in Finansiële Beplanning | Nagr Dipl in Vervoer en Logistiek |
Nagr Dipl in Leierskapontwikkeling | BCom (ingesluit Regsgeleerdheid) |
Nagr Dipl in Omgewingsbestuur | HonsBCom (maar nie Openbare en Ontwikkelingsbestuur) |
Nagr Dipl in Ontwikkelingsfinansies | MPhil (alle programme wat nie by Groep A ingedeel is nie) |
Nagr Dipl in Projekbestuur | MCom
|
Nagr Dipl in Toekomsstudie | PhD (Stellenboschkampus) |
Nagr Dipl in Volhoubare Ontwikkeling | LET WEL:
BRekLLB, BRek, HonsBRek en MRek is ingedeel by Woensdag 3 April om 17:00.
|
HonsBPA | |
HonsBCom (maar slegs Openbare en Ontwikkelingsbestuur) | |
MPhil (Bestuursafrigting, Omgewingsbestuur, Ontwikkelingsfinansies, Toekomsstudie, Volhoubare Ontwikkeling) | |
MPA | |
MBA | |
PhD (Bestuurskool)
| |
LET WEL: BRekLLB, BRek, HonsBRek en MRek is ingedeel by Woensdag 3 April om 17:00.
| |