Students
Welkom by Universiteit Stellenbosch

CACH

Neem asb kennis dat die Universiteit geen instapaansoeke aanvaar nie weens die beperkte beskikbaarheid van plek.

Voornemende studente wat betyds aansoek gedoen het, maar nie plek gekry het nie, word aangeraai om die sentrale aansoeke-klaringshuisdiens (CACH) te gebruik vir hulp om plek by ander instellings waar daar nog plek mag wees, te vind. Neem asb kennis dat die CACH NIE vanjaar as ’n laataansoekportaal dien nie.

Die Universiteit het voorsiening gemaak vir ’n toegewyde rekenaararea in die voorportaal van die Administrasie A-gebou waar voornemende studente hul inligting op die CACH-stelsel kan invoer.

Vind meer inligting hier

Besoek die CACH-webtuiste hier