Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Subkomitee B

​​​Let asseblief daarop dat slegs voltydse permanente personeellede (dus voornemende gashere) kwalifiseer om aansoek te doen. ​'n Na-doktorale toekenning sal in 2018 R250 000 bedra en moet nog verder deur die gasheer uit eie bronne aangevul word. Die toekenning sluit nie lopende kostes in nie en dit is die verantwoordelikheid van die gasheer om voldoende lopende kostes vir die volle periode van die genootskap te voorsien.  Die na-doktorale genoot moet deur die komitee goedgekeur word.


​​Relevante dokumente
Sluitingsdatum
  • 20 Januarie
  • 6 April
  • 11 Augustus
  • 13 Oktober
  • 24 November