Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Subkomitee A

​​​​​​​​​Let asseblief daarop dat slegs voltydse permanente personeellede (dus voornemende gashere) kwalifiseer om aansoek te doen. Vir 2021 sal Subkomitee A 'n bydrae van R230 000 per na-doktorale genoot maak. Hierdie toekenning mag deur die gasheer aangevul word.  Die Subkomitee A toekenning sluit nie lopende kostes in nie.  Dit is die verantwoordelikheid van die gasheer/-vrou om seker te maak dat daar genoegsame fondse uit ander bronne​ is vir die lopende kostes van die navorsingsprojek.


Aansoeke is mededingend. Beoordeling van aansoeke geskied op grond van die akademiese meriete van die aansoeker (gasheer/-vrou) en van die projek waaraan die genoot sal meewerk. Genootskappe word vir 'n tydperk van een jaar toegeken.

​Relevante dokumente
2023 ​Sperdatums
  • 20 Januarie
  • 6 April
  • 4 Augustus
  • 20 Oktober
  • 24 November​