Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch


Nasionale Befondsing

​​​​​​​​Die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) administreer die aansoeke by die meeste nasionale befondsingsliggame, insluitend die Nasionale Navorsingstigting, TIA en ander. Aansoeke by die Mediese Navorsingsraad en KANSA word deur die Afdeling Navorsingsontwikkeling en –Steun binne die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe geadministreer.



Kontak:​
user.png Maléne Fouche
email.pngNavrae
phone-call.png021 808 4622​​