Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Hoe​ om aansoek te doen​​

​​​​​​​​​​​​​​​
Om aansoek vir etiese klaring te doen, moet u by die NEK-aansoekportaal inteken om u aanlyn NEK-aansoek te skep en in te dien.

Ons beveel sterk aan dat u die handleidings aflaai of die instruksie video's kyk om u te help om die portaal te gebruik.


SKAKEL NA DIE NEK-​AANSOEKPORTAAL: 


​Benodig u tegniese hulp? Epos of skakel die NEK-hulptoonbankbeampte, Mnr Aden Williams by aden@sun.ac.za​ / 021 808 9185

LET WEL:
  1. Slegs US-studente en -personeel met 'n geldige US-gebruikersnaam en -wagwoord kan by die NEK-aansoekportaal inteken.