Division for Research Development
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kommunikasie van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding (DHOO )

​​Sien asseblief die jongste kommunikasie van die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding ( DHOO ) ten opsigte van e-boeke en sogenaamde 'roof uitgewers', hier (slegs in Engels). *3 September 2014

'n Vorige skrywe soos ontvang vanaf die Departement van Hoër Onderwys & Opleiding (DHOO) omtrent die identifisering van roofjoernale en weerhouding van subsidie vir publikasies in hierdie joernale verwys. In hierdie skrywe het DHOO twee lyste van joernale geïdentifiseer nl 'n lys van joernale wat sonder twyfel as roof joernale uitgewys word asook 'n lys van joernale wat moontlik roofjoernale is. In beide gevalle is subsidie vir 2016 publikasies in hierdie joernale weerhou. Na hewige reaksie uit 'n verskeie van oorde (veral in die geval van die tweede lys van moontlike roof joernale en die feit dat daar geen aanduiding gegee is oor die kriteria wat gebruik is vir die samestelling van hierdie lys nie) het DHOO 'n daaropvolgende skrywe uitgereik waarin die aanvanklike skrywe herroep is (sien meegaande amptelike korrespondensie in dié verband).*6 Februarie 2018

Sien asseblief  die kommunikasie hier(slegs in Engels beskibaar) vir die her-instel van sekere van die Scopus joernale. 31 Augustus 2020

Kliek hier vir die lys van Scopus joernale  wat afgehaal is. Desember 2022