pgstudies
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​​PROGRAMAANBOD & GEPAARDGAANDE SLUITINGSDSATUMS​

​As ’n nagraadse kandidaat, kan jy tot en met drie programme by jou aansoek insluit. Maak asseblief seker dat jy voldoen aan die minimum toelatingsvereistes van ál drie programme waarin jy belang stel.

Jou toelatingsaansoek vir ’n nagraadse graadprogram sal  SLEGS verwerk word indien jy ’n voltooide aansoekvorm en ál jou stawende dokumente ​voor voor die sluitingsdatum van die program indien​. 

Die Sentrale Aansoekkantoor sal dan jou aansoek nagaan, en kontroleer of jou dokumente in orde is. Klik hier vir ’n aanbieding oor akademiese kwalifikasies en stawende dokumente​​.​


PROGRAMAANBOD​

Die volgende Magister in die Wysbegeerte- (MPhil-)programme bestaan uit kursuswerk en navorsing, en kan voltyds oor een jaar of deeltyds oor twee jaar gevolg word.

​Subspesialisprogramme bied spesialiste in Interne Geneeskunde sowel as Verloskunde en Ginekologie die geleentheid om hulle op een van die talle subspesialisterreine in hierdie vakrigtings te bekwaam.

Algemene toelatingsvereistes vir die MPhil- ​subspesialisprogramme is h​ier te kry en verskyn in kursief hieronder​.

As jy op die ​hiperskakels in die tabel hieronder klik, sal jy na die betrokke programinligting kan kyk.


SLUITINGSDATUMS​​​​​

 Intern​asionaal      Suid- Afrika​​​

​​​​Program​​​
De​parte​​me​nt
​Sluiti​ng​​​sdatum
​​​Sluitingsdatum

magister in die wysbegeerte-PROGRAMME​​​

​ ​MPhil (Aansteeklike Siektes)​
Klik hier​
Nie aangebied vir 2025-inname nie​​​​​
MPhil (Bewuste Teenwoordigheid)
Klik hier​
​31 Aug 20​​24
​​​​30 Sept 2024
MPhil (Gestesgesondheid van die Baba)
Klik hier​
31 Mrt 2025
​31 Mrt 2025
MPhil (Endokrinologie)
Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​​​​​
MPhil (Gastroënterologie en Hepatologie)
Klik hier​
​​​​31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​​​​
MPhil (Gemeenskapsgeestes-gesondheid)
Klik hier​
31 Aug 2024                  30 Sept 2024
MPhil (Geneesmiddelontwikkeling)
​​Klik hier​
​31 Aug 2024
​30 Sept 2024
MPhil (Gesondheidsberoepe-onderwys)
Klik hier​
​30 Sept 2024
​​30 Sept 2024
MPhil (Gesondheidstelsels)
Klik hier​
​​31 Aug 2024
​30 Sept 2024
MPhil (Ginekologiese Onkologie)
Klik hier​
​​31 Mrt 2025                    ​​31 Mrt 2025
MPhil (Hermatologie)
Klik hier​
​​31 Mar 2025                    ​​31 Mar 2025
MPhil (Huisartskunde)​
Klik hier​
​30 Sept 2024
​30 Sept 2024
MPhil (Infeksiesiketes)
Klik hier​
​31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025
MPhil (Kankerwetenskap)
Klik hier​
​31 Aug 2024
30 Sept 2024
MPhil (Kardiologie)
Klik hier​
​31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​​​​
MPhil (Kinder- en Adolessentepsigiatrie)
Klik hier​
​31 Aug 2024
​30 Sept 2024
MPhil (Minimale Toegang Ginekologiese Chirurgie)
​​Klik hier​
​​Nie aangebied vir 2025​-inname nie​​​​​​​​

MPhil (Moeder- en Fetale Geneeskunde)
Klik hier​
​Nie aangebied vir 2025​-inname nie​​​​​​​
MPhil (Nefrologie)
Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025
MPhil (Neonatologie)
Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025
​MPhil (Neuropsigiatrie):
     Kliniese Neuropsigiatrie
     Psigogeriatrie
Klik hier​
​31 Aug  2024
​30 Sept 2024
MPhil (Noodgeneeskunde)
Klik hier​
Nie aangebied vir 2025-inname nie​​​​
MPhil (Ontwikkelingspediatrie)
Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
​MPhil (Pediatriese Endokrinologie)​
​​Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025
MPhil (Pediatriese Gastroënterologie, Hepatologie en Voeding)
Klik hier​
​31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
​​MPhil (Pediatriese Infeksiesiektes)
Klik hier​31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
​​MPhil (Pediatriese Kardiologie)
Klik hier​
​31 Mrt 2025                    31 Mrt 202​5
​​MPhil (Pediatriese Kritiese Sorg)
Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
MPhil (Pediatriese Mediese Onkologie)
Klik hier​
​​31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
MPhil (Pediatriese Nefrologie)
Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
MPhil (Pediatriese Neurologie)
Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
MPhil (Pediatriese Pulmonologie)
Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
MPhil (Pulmonologie)
Klik hier​
31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025
MPhil (Reproduktiewe Geneeskunde)
Klik hier​
​Nie aangebied vir 2025-inname nie​​​​
MPhil (Rumatologie)
Klik hier​
​​31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
​MPhil (Substansfhanklikheid)
Klik hier​
​31 Aug 2024
​30 Sept 2024
MPhil (Volwassene- Kritieke Sorg)​
Klik hier​
​​31 Mrt 2025                    31 Mrt 2025​
Aansoekproses