Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

 

 

Sosiale Impak: Helpende hand vir Dowe leerders kry erkenning by UShttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10670Sosiale Impak: Helpende hand vir Dowe leerders kry erkenning by USCorporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens)Vanessa Reyneke en die Handlab-span is bekroon vir die grensverskuiwende opvoedkundige werk wat hulle vir die Dowe gemeenskap doen.
Strategiese vennootskap tussen US en Standard Bank pas datawetenskap toe op werklike problemehttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10668Strategiese vennootskap tussen US en Standard Bank pas datawetenskap toe op werklike problemeCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Anel Lewis]US student sal binnekort hulle staal in datawetenskap kan wys deur probleme op te los in 'n vlagskip-hackathon wat deur die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke in vennootskap met die Standard Bank Lab aangebied word.
US-student begin aanlyn leerplatform om digitale kloof te help oorbrughttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10667US-student begin aanlyn leerplatform om digitale kloof te help oorbrugCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Anel Lewis]Sy is bedags ʼn student en na ure die uitvoerende hoof en stigter van ʼn beginonderneming: Alexandra Lutz, tans ʼn eerstejaar-datawetenskapstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US), het die aanlyn leerplatform begin terwyl sy nog op skool was.
Nuwe studie lê verborge gesondheidsrisiko's van binnenshuise kaggels bloothttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10666Nuwe studie lê verborge gesondheidsrisiko's van binnenshuise kaggels blootCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Alec Basson]Binnenshuise kaggels kan skadelik wees vir jou gesondheid.
Sosiale impak: YEP bemagtig jong entrepreneurs vir die toekomshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10665Sosiale impak: YEP bemagtig jong entrepreneurs vir die toekomsCorporate Communications and Marketing (Hannelie Booyens)YEP het ten doel om hoërskoolleerders te bemagtig deur entrepreneursvaardighede tot voordeel van hulle gemeenskappe.
FGGW-studente gradeer die US se planetêre gesondheidstatushttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10664FGGW-studente gradeer die US se planetêre gesondheidstatusFMHS Marketing & Communications – Sue SegarDie langtermyn-oorlewing van die mensdom is afhanklik van die planeet se gesondheid, en alle instellings - insluitend skole wat gesondheidsberoepslui oplei - het 'n rol om te speel in planetêre gesondheid.
Mandeladag: Ons moet Madiba se moedige reis voortsithttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10663Mandeladag: Ons moet Madiba se moedige reis voortsitCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en BemarkingOns kan Madiba eer deur sáám sy moedige reis om armoede, ongeregtigheid en ongelykheid uit te wis voor te sit.
Rudolph help ander om sukses te behaalhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10662Rudolph help ander om sukses te behaalDevelopment & Alumni RelationsMatie-alumnus Rudolph du Toit was eens ʼn aspirant gholfspeler, maar deesdae vind hy sy waarde, roeping en doel daarin om 'n platform vir mense te skep om te groei en na meer te streef.
ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kunshttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10661ʼn Top regskundige met ʼn passie vir kunsDevelopment & Alumni RelationsLiesl Fichardt is nie net 'n top belastingprokureur nie, maar ook 'n voorstander van die kunste. Sy het haarself as 'n leier in die regswêreld gevestig, maar haar liefde vir kuns loop ook diep.
RNE moet huishoudings met kinders aan die hoof prioritiseerhttp://www.sun.ac.za/afrikaans/Lists/news/DispForm.aspx?ID=10660RNE moet huishoudings met kinders aan die hoof prioritiseerCorporate Communication and Marketing/Korporatiewe Kommunikasie en Bemarking [Alec Basson]Die nuwe regering van nasionale eenheid moet huishoudings met kinders aan die hoof prioritiseer prioritiseer. Kinders uit hierdie huishoudings word van hul grondwetlike regte op gesins- of ouerlike sorg, voldoende skuiling en sosiale sekerheid ontnee.

 Soek Nuus