Maties
Welkom by Universiteit Stellenbosch

MatiesVoices

​Studente deel hulle stories oor afstandsonderrig as gevolg van COVID-19


Lewis Mboko, SR Voorsitter

Jongmense styguit bo uitdagings: Ter viering van Jeugmaand gesels die SR-voorsitter Lewis Mboko oor die uitdagings wat jongmense tydens die COVID-19-pandemie ondervind en wat hulle kan doen om bo dit uit te styg.​

Podcast: https://anchor.fm/stellenbosch-university/episodes/Young-people-rising-above-challenges-efov4u/a-a2hddo0​​​


Andile (Malinga) Mkandla

MSc, Departement Aardwetenskappe (navorsing: Mariene Biogeochemie) 


Kaylin Amsterdam

BEd, 2de jaar (Intermediere fase)


Emma Rowland​

BEd, Finale jaar (Grondslag Fase)


Ali White

BEd, 2de Jaar (Intermediere fase)​

​​