Maties
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Universiteit Stellenbosch Op Kampus Opedagreeks

​​​

Jy het gevra, en ons het geluister! Die Universiteit Stellenbosch gaan 'n opedagreeks op kampus vir al ons fakulteite aanbied.

Kry jou kaartjies nou by Quicket (kliek hier)​

​Quicket: Besprekingsriglyne​

23 April: Wetenskap, Tegnologie, Ingenieurswese en Wiskunde (WTIW)

AgriWetenskappe (Stellenbosch Kampus);
Ingenieurswese (Stellenbosch Kampus); en
Natuurwetenskappe​ (Stellenbosch Kampus)
Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe​ (Tygerberg Kampus) 

7 Mei: Sosiale Wetenskappe 
Lettere en Sosiale Wetenskappe (Stellenbosch Kampus)​;
Opvoedkunde (Stellenbosch Kampus) en;
Teologie (Stellenbosch Kampus)

14 Mei: Besigheid & Regte 
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (Stellenbosch Kampus); en
Regsgeleerdheid (Stellenbosch Kampus) 

NEEM ASSEBLIEF KENNIS: Om te verseker dat Covid-19 protokolle nagekom word, is vooraf reservering van kaartjies noodsaaklik. Geen kaartjie, geen toegang. Slegs een leerder- en een ouerkaartjie sal per gesin beskikbaar wees.

SU Open Day Image.jpg