Ingenieurswese Winterweek

Datum: 

26 Junie 2016

Time: 

9:00 to 07/01/2016

Location: 

Universiteit Stellenbosch


Kom kyk of Ingeniuerswese bedoel is vir jou…


HOE?

- Besoek die Winterweek webblad(of skandeer die “QR” kode) en volg ons op sosiale media.
- Voltooi die aanlyn aansoekvorm teen Maandag, 16 Mei 2016 (die aansoekvorm, sowel as inligting aangaande die kostes om by te woon, kan gevind word by www1.sun.ac.za/winterweek).

HOEKOM?

- ‘n Week se ervaring om ‘n Matie te wees!
- Leer meer oor ingenieurswese,die graad en loopbaan d.m.v. om maatskappy te besoek en lesings by te woon.
- Maak nuwe vriende met dieselfde belangstellings.
- Neem deel aan opwindende spanbou aktiwiteite en ingenieursverwante projekte.
- Toer deur Stellenbosch Universiteit en kry advies van bestaande ingenieurstudente.

Facebookblad: Stellenbosch University Engineering Winterweek
Twitter: @stbwinterweek
Website: www1.sun.ac.za/winterweek
Epos: winterweek@sun.ac.za

QR Code