Hoe doen ek aansoek?

Voornemende studente wat reeds hul studentenommers ontvang het, kan aanlyn aansoek doen vir beurse en lenings.

Sodra jy moontlike beurse of lenings geidentifiseer het waarvoor jy wil aansoek doen, kan jy aanlyn aansoek doen vir die volgende:

US Finansiele Ondersteuning: my.sun.ac.za (teken in met jou studentenommer en wagwoord).

NSFAS Befondsing: http://www.nsfas.org.za/content/loans.html

BELANGRIKE KENNISGEWING

Verseker dat daar 'n aansoek by beide die Universiteit Stellenbosch en NSFAS in plek is.