Op ons jaarlikse op-kampus opedag verwelkom ons graad 11- en 12-leerders, ouers, onderwysers en voorligters by die Stellenbosch en Tygerberg kampusse. Kom en woon spesiaal voorbereide inligtingsessies, uitstallings en demonstrasies by in wêreldklasfasiliteite. Besoek ons pragtige kampus en ervaar die lewendige studentegemeenskappe en koshuise.
Tyd: 08:00 - 15:00
Plek: Stellenbosch- en Tygerbergkampus
Maak seker dat jy die
opedaggids,
program en kampus kaarte af laai - dit sal jou bemagtig om sorgvuldig jou inligtingsessies en toere te beplan. Maak seker dat die sessie tye nie oorvleuel nie. Neem asseblief kennis: 50% van die kaartjies word 6 April beskikbaar gestel en 'n verdere 50% op die 17de April 2023.
Kaarte:
Vir verdere inligting kontak ons:
📱 WhatsApp “hi" na 061 729 8858
☎ Bel ons by 021 808 9111
📧 Stuur 'n e-pos na info@sun.ac.za
