Die Kaapse hoëronderwyskonsortium (beter bekend as die Cape Higher Education Consortium of CHEC) bied jaarliks 'n reeks kortkursusse oor 'n verskeidenheid van aspekte van universiteitsonderrig en -leer aan. Hierdie professionele leergeleenthede vir akademici word gesamentlik deur die Universiteit Stellenbosch (US), die Universiteit van Kaapstad (UK), die Universiteit van die Wes-Kaap (UWK), en die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) aangebied.
Geen kortkursusse word tans aangebied nie.
Vir vorige programme, sien onder: