Ons Visie
Ons visie is om 'n kennisvennoot te wees wat die onderrig en leerkultuur by Universiteit Stellenbosch op so 'n wyse verhoog wat 'n regverdige samelewing in Suid-Afrika bevorder.
Ons Missie
Ons missie is om professionele leergeleenthede vir akademiese personeel in fakulteite te skep en om denkleiers op die gebied van deelnemende, innoverende en akademiese onderrig en leer te wees.


SOL personeelfunksie Desember 2019