Centre for Teaching & Learning
Welkom by Universiteit Stellenbosch

CHEC kortkursusse

​​

​​​​​​​​​​​​Die Kaapse hoëronderwyskonsortium (beter bekend as die Cape Higher Education Consortium of CHEC) bied jaarliks 'n reeks kortkursusse oor 'n verskeidenheid van aspekte van universiteitsonderrig en -leer aan. Hierdie professionele leergeleenthede vir akademici word gesamentlik deur die Universiteit Stellenbosch (US), die Universiteit van Kaapstad (UK), die Universiteit van die W​es-Kaap (UWK), en die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) aangebied.

​Geen kortkursusse word tans aangebied nie.​  
​Vir vorige ​programme, sien onder:

​​chec1.jpgchec1.jpg


  Navrae