Fakulteite
My.Sun
A - Z
Datums
Loopbane @ US
Kontak Ons
Welkom by
Universiteit Stellenbosch
English
Twitter
Facebook
YouTube
It looks like your browser does not have JavaScript enabled. Please turn on JavaScript and try again.
Meeste Gesoek
Rektor & Visekanselier
COVID-19
Doen Aansoek
Beurse en Lenings
Studiegelde
Studente Akkommodasie
My.Sun
Datums
Parkering
Jaarboeke
Nuus en Gebeure
Gradeplegtighede
Kampus Kaarte
Etiek-hulplyn
Home
Meer oor MH
MH Dagbestuur
MH Bestuurders & -Praktisyns
MH Strukture
Diensbillikheid & Diversiteitsbevordering
Welwees
Currently selected
Meer oor ons
Welweeskomitee
Welweesprogramme
Welweesdokumente
Gereelde Vrae
Kontak
MH Dokumente
MH Vorms
Beleide en Prosedures
Aanstellingsinligting
Sun-E- HR- Handleidings
Vergoeding en Voordele
Mediese Voordele (slegs in Engels beskikbaar)
Opleiding & Ontwikkeling
Induksie
Personeelontwikkeling
Werkswinkels en Gebeure
Aanlyn Opleiding
SURF
Kontak Ons
About
AfricaSU
Alumni
Campus Health
Community Interaction
Community Interaction & Personnel
Confucius Institute
Corporate Marketing
CSS Styling test site
Data Science and Computational Thinking
DataScience
Donors
End Rape Culture
Entities
Fakulteite
Finance
Human Resources
Recent
Feedback 3
Feedback 2
Feedback
Meer oor Menslike Hulpbronne
MH Dokumente
Werknemer Welwees
Diensbillikheid en Diversiteitsbevordering
Personeelontwikkeling
Kontak ons
MH Strukture
Menslike Hulpbronne Vorms
Beleide en Prosedures
Aanstellingsinligting
Sun-E-HR Opleidingshandleiding
Vergoeding en Voordele
Meer oor US se Werknemer Welwees
Wellwees Programme
Gereelde Vrae
Currently selected
Kontak ons
Diensbillikheid en Diversiteitsbevordering
Ons Dienste
Mentorskap en Bestuursafriging ("Coaching")
All Site Content
Gereelde Vrae
Page Content
Welwees
*
Wat is welwees, en wat beteken dit vir Universiteit Stellenbosch (US)?
Klik hier
–
Meer oor ons
Wie is betrokke by die Welweesprogram?
Klik hier
– Meer oor ons
(Welweeskomitee)
Is die Welweesprogram se diensaanbod beskikbaar aan alle US-personeel?
Alle personeel van alle US-kampusse het toegang tot die program se dienste.
Moet ek tot ʼn mediese fonds behoort om die welweesdienste te gebruik?
Nee, die dienste is gratis vir alle US-personeel.
Terug na bo ^
_ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ __ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _ _
Welweesprogramme
WOP-DIENSTE
Waarvoor staan WOP?
Die WOP – Werknemerondersteuningsprogram – is ʼn diens tot die beskikking van werknemers/personeel wat dalk vertroulik met iemand wil gesels indien hulle persoonlike of werksverwante probleme of uitdagings ervaar.
Wat is die WOP se werksure?
Ons is oop van 08:00 tot 16:00.
Waar is die WOP-kantoor?
Die WOP-kantoor is in die Afdeling Menslike Hulpbronne, Administrasie-gebou Blok C, Victoriastraat, Stellenbosch. (
Klik op kaart
).
Hoe kan ek ʼn afspraak maak?
Skakel die Hoof: Werknemer Welwees, Shibu Mamabolo by
shibu@sun.ac.za
of telefonies by 021 808 4824 of Adean Schippers by
schippers@sun.ac.za
of telefonies by 021 808 3201
Kan ek net instap?
Dit is beter om'n afspraak te maak – sodoende word verseker dat iemand beskikbaar sal wees om met jou te gesels.
Hoe lank sal ek moet wag?
As jy' n afspraak het, sal jy onmiddellik op jou afspraaktyd bygestaan word.
Met wie sal ek gesels?
Jy sal eers met die Hoof: Werknemer Welwees ontmoet sodat ons jou situasie kan evalueer. Indien nodig sal julle oor ʼn toepaslike verwysing ooreenkom, en sal die Hoof: Werknemer Welwees die nodige reëlings daarvoor tref.
Sal ek enigiets moet betaal?
Die diens is gratis vir alle US-personeel.
Sal my kollegas of bestuurder weet dat ek by ʼn berader was?
Klik hier
vir die WOP-benaderingsdokument.
Watter welweesdienste is tot personeel se beskikking?
Klik hier
– Programme en Welwees
Behels die Welweesprogram ook fiksheidsprogramme?
Die Welweesprogram werk in vennootskap met Gimnasium (Coetzenburg en Tygerberg) wat oor gimnasiumgeriewe en fiksheidsprogramme vir personeel beskik.
Het personeel toegang tot die Gimnasium (Coetzenburg en Tygerberg)?
Ja, die Gimnasium (Stellenbosch) bied lidmaatskap aan US-personeel
.
Terug na bo ^