Die Kernfisika program volg 'n algemene BSc Fisika kurrikulum op voorgraadse vlak waarna spesialisering eers plaas vind tydens die BSc Honneurs graad. Onderwerpe wat gedek word gaan gepaard met navorsing wat plaas vind by die Kernfisika navorsings groep.
Honneurs (Kernfisika)
Honneurs (Stralings- en Gesondheidsfisika)
Voorgraads