Die Laserfisika program volg 'n algemene BSc Fisika kurrikulum op voorgraadse vlak waarna spesialisering eers plaas vind tydens die BSc Honneurs graad. Onderwerpe wat gedek word gaan gepaard met navorsing wat plaasvind by die Laser Navorsings Instituut
Honneurs
Voorgraads: Fisiese stroom
Voorgraads: Biologiese stroom