Mathematics
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Tralieteorie

Binnie hierdie area is daar verskeie geleenthede vir navorsing oor spesifieke tralie strukture (byvoorbeeld, modulêre tralies), so well as navorsing oor die toepassing daarvan in kombinatorika en nie-liniêre syn verwerking. Laas genoemde gebruik programeering, verkieslik met Mathematica. Ander navorsing in hierdie gebied behels die gebruik van verskillende tegnieke van logika en universele algebra om die strukture van sekere klasse van trallies te ondersoek (byvoorbeeld "varieties" en "quasivarieties). Meer besonderhede kan op Professor Marcel Wild se webblad gevind word.