​​​​​​​'n BSc Honeurs is 'n een jaar  graad na 'n Baccaleursgraad. Dit bied 'n verbreding van die fundamentele wiskundige basis wat in die voorgraadse wiskunde program ontwikkel word.


 

Toelatingsvereistes


​'n BSc graad met Wiskunde as hoof vak, of 'n ekwivalente kwalifikasie word benodig om toegang tot die Honeursprogram te verwerf. 'n Punt van ten minste 60% vir Wiskunde 3 word vereis.


 

Fokus Areas


 

BSc Honeurs in Wiskunde

Vir meer inligting oor die Honeursprogram, verwys asseblief na die brosjure hieronder.

Sameroeper​: Dr G. Boxall


BSc Honeurs in Wiskunde met 'n fokus in Biowiskunde

Vir meer inligting oor die Biowiskunde program, verwys asseblief na die relevante brosjure hieronder.

Sluitingsdatum: 30 September van die voorafgaande jaar van studie.

Sameroeper: Prof F. Nyabadza