Medicine and Health Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Internasionale Kantoor

​Die Internasionale Kantoor se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe bevorder en ondersteun internasionale akademiese uitruil deur:

  • Te dien as 'n skakel tussen die Universiteit en internasionale instansies.
  • Die registrasie van die studente by die Raad vir Gesondheidsdiensberoepe van Suid-Afrika te fasiliteer.
  • Die registrasie van studente by die Nasionale Departement van Gesondheid te fasiliteer.
  • Ondersteuning aan internasionale studente en besoekers te verskaf.​