RDSD
Welkom by Universiteit Stellenbosch

​Navoringsontwikkeling en -steun

Voorgraadse Navorsing

Studente se Ervarings


Ons wou studente se navorsing ervarings met jou deel, so ons het besluit om dit voor te stel in die vorm van video opnames. Kliek op die vrae hieronder om die videos van studente by die Fakulteit van Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe te sien, waar hul aspekte soos hul navorsingservaring gedurende die navorsings-reis bespreek. 


Verskyn in opnames: Maroné Coad, Ester Kriel & Jolané van Niekerk (Speech-Language & Hearing Therapy), Chantelle Loubser & Simone Smallberger (Occupational Therapy), Rulanda Pretorius (Physiotherapy), Jeremi Swanepoel (MBChB), Ludo van Hillegondsberg (MBChB)