Industrial Psycholohy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Professionele Ontwikkelingsprogramme (PDP)

 

Die Doel van die Program (PDP)

Die Departement van Bedryfsielkunde van die Universiteit van Stellenbosch het by Interns wat hul formele internskapprogram voltooi, die gebrek aan blootstelling, vaardigheidsopleiding en bevoegtheidsontwikkeling in sleutelareas,  soos deur die Raad vir Geestesberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) voorgeskryf, geïdentifiseer.  As sodaning het die Departement van Bedryfsielkunde pogings onderneem om Interns te voorsien aan blootstelling, vaardigheidsopleiding en bevoegdheids-ontwikkeling in sleutelareas,  deur werkswinkels en vaardigheidsontwikkelingsessies te reël deur die ontwikkelingsprogram (PDP) kort kursusse.

 

 

Oorsig van kort kursusse:

Vir verdere inligting oor hierdie kursus, kliek asb. op die relevante kort kursus naam

Kursus NaamOnderwerp(e)DatumVenueKosteAanbieder(s)
Etiek 1
​Professionele Etiek vir Bedryfsielkundiges

Moet nog aangekondig word
​Hons Lokaal1041

Dept Bedr.Sielk.


​R650.00
​Michele Boonzaier 
(US Dosent)
Toetsing en Assessering 1

JvR: Psigometriese Assesseringswerkswinkel

CEB/SHL: The Occupational Personality Questionnaire (OPQ32r) – 'n Gevallestudie 

Moet nog aangekondig wordHons Lokaal 1041
Dept Bedr.Sielk.
R650.00

Henriette Venter 

(JvR)

Johan Struwig 

(CEB/SHL)

Beroepsielkunde
Loopbaanvoorligting – 'n praktiese benadering tot die proses

Moet nog aangekondig word

Hons Lokaal 1041

Dept Bedr.Sielk.


 

R2400.00

Michelle Visser 
(US Dosent)

Marietha de Wet

(US Dosent)


Toestsing en Assessering 2
​Mindmuzik Media: Assesseringswerkswinkel

 Psytech: Handleiding oor Assesseringsinstrumente - 'n Gevallestudie

​Moet nog aangekondig word
​Hons Lokaal 1041

Dept Bedr.Sielk.


​R650.00
​Laure Kirsten-Otto (Mindmuzik)

 

Babette Barnard (Psytech)


Etiek 2
​SABPP Etiek pillare vir besigheid
Moet nog aangekondig word​Hons Lokaal 1041

Dept Bedr.Sielk.


​R650.00
​Karel van der Molen 
(SABPP Wes-Kaap Komitee)
Personeel Sielkunde 1Arbeidsverhoudinge Bestuur Moet nog aangekondig wordHons Lokaal 1041
Dept Bedr.Sielk.
R650.00Ulrich Stander (Besturende Venoot: Maserumle Corporate Employment Law)
Assessering Sentrums Die gebruik en toepassing van Assesseringsentrum simulasiesMoet nog aangekondig word

Hons Lokaal 1041

Dept Bedr.Sielk.

R2700.00Jerome Gardner en Terry Durant

Om aansoek te doen:

Stel asb Avdil Lackay by avdil@sun.ac.za in kennis van die werkswinkels wat u beplan om by te woon.