Industrial Psycholohy
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Honneurs Aansoekers

​​ Die departement bied twee honneursprogramme aan, kliek op die relevante program hieronder vir die programvereistes:

  • ​Programme neem in aanvang:  Februarie
  • Programme aanbieding: Voltyds

Vir meer inligting rakende Bedryfsielkunde programstrukture en kursusinhoud lees hier en vir Menslike Hulpbronbestuur hier.

Die BCom Honneurs (Bedryfiselkunde) programme bied toelating tot die BPsig Ekwivalensie program aan wat lei tot die statutêre registrasie as Psigometris tot die Raad van Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika (HPCSA) na die suksesvolle aflegging van die eksamen wat deur die Psigometriese Komitee van die Raad van Sielkunde van die HPCSA.  Die BCom (Menslike Hulpbronbestuur) lei tot nie-statutêre registrasie as Geoktrooieerde Menslike Hulpbronpraktisyn.

 ​Aansoeke open op 1 Mei.

Die Universiteit van Stellenbosch webtuiste is verkrygbaar via die volgende skakel  vir die amptelike aansoek

Vir verdere navrae kontak Me C Cillie - Tel: 021-808-3005   / E-pos: cmcillie@sun.ac.za

Elektroniese aansoeke sluit as volg:

Suid Afrikaanse Kandidate: 30 September en

 Internasionale Kandidate: 1 September