Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Meesters Studente

​​​​
Die onderstaande tabel bevat 'n lys van die studente wat tydens 2014 vir Meestersgrade aan die Departement Ondernemingsbestuur geregistreer is. ​

Student​​Meesters Titel
Annika Berning

Volhoubare voorsienningsketting betrokkenheid in 'n kleinhandel-omgewing: die geval van Woolworths se sleutel kos verskaffers.

Tian Bester

'n Vergelyking van die vyf hoof annuïteit opsies wat aangebied word by aftrede in Suid-Afrika.

Wessel Crafford

Die verhouding tussen direkteure se vergoeding en finansiële prestasie van maatskappye: 'n Ondersoek na die Suid-Afrikaanse JSE-genoteerde industriële maatskappye tussen 2002-2010.

Caitlin Grobbelaar

Die impak van die terugvoer, bron en inhoud van boodskappe op skenkerterugvoer in 'n nie-winsgewende bemarkingskonteks.

Xanri Haak

Wat is in 'n naam: 'n Evaluering van die verhouding tussen individue se persoonlikheid en handelsmerk persoonlikheid.​

Nina Louw

‘n Sistematiese oorsig en samevatting van die navorsing en die praktyk: 'n Skakeling van organisasies se strategiese planne met 'n gedeelde visie vir 'n volhoubare toekoms.

Samantha Mitchell

Omgewing, sosiale en korporatiewebestuur verslaggewing van die JSE-genoteerde en internasionale metaal en myn maatskappye.

Matthew Smit

‘n Kommunikasie-benadering tot die bou van handelsmerk persoonlikheid: Die invloed van beroemdes se geslag, die kommunikasie aanslag en  die produk tipe.   

Iris Vlok

Die dryfkragte van virale kommunikasie: 'n Verkennende studie.

Izel Vorster

‘n Neurofisiologiese perspektief op die gebruik van klank handelsmerk in televisie-advertensies.

Gerrit Marais

Die verskil tussen eiendom prys determinante van 'n opkomende mark en 'n ontwikkelde land.

Wihan Lategan

‘n Studie van Universiteit studente se alkohol-verwante gedrag: 'n Verbruikersgedrag perspektief.​