Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Agtergrond

​​​​​Die Departement Ondernemingsbestuur is een van verskeie departemente binne die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Universiteit Stellenbosch. ​

Vyf fokusareas bestaan binne die Departement Ondernemingsbestuur:

Die Departement Ondernemingsbestuur fokus op:

  • Markgerigte, professionele kwalifikasies
  • Beroepsgerigte alliansies en netwerke
  • Innoverende modules
  • Gemeenskapsbetrokkenheid
  • Nasionale en internasionale akademiese- en navorsingsondervinding