Business Management
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Akademiese Personeel

Epos vir alle akademiese personeel (Departementele sekretaresse, Lorraine Cilliers): lorrainecilliers@sun.ac.za​

Telefoonnommer vir alle akademiese personeel (Departementele sekretaresse): +27 (0)21 808 2026

Bemarkingsbestuur

Prof Christo Boshoff Prof Christo Boshoff

PROFESSOR

VOORSITTER: DEPARTEMENT ONDERNEMINGSBESTUUR | VISEDEKAAN: NAVORSING

Navorsingsfokusarea: Bemarking | Neurofisiologiese Navorsing

Onderrigfokusarea: Bemarkingsbestuur

CV




Prof Edwin Theron Prof Edwin Theron

MEDEPROFESSOR

Navorsingsfokusarea: Bemarking, met spesialisering in Verhoudingsbemarking

Onderrigfokusarea: Dienstebemarking | Gevorderde Bemarking

CV




Prof Chris Pentz Prof Chris Pentz

MEDEPROFESSOR

Navorsingsfokusarea: Strategiese en Globale Bemarking | Wynbemarking

Onderrigfokusarea: Strategiese en Globale Bemarking

CV




Dr Lené Ehlers Dr Lené Ehlers

SENIOR LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Kleinhandel | Verbruikersgedrag | Digitale Bemarking

Onderrigfokusarea: Kleinhandelsbestuur | Bemarkingskommunikasie

CV




Dr Stefanie Kühn Dr Stefanie Kühn

SENIOR LEKTOR

Navorsingsfokusarea: RVerhoudingsbemarking | Verbruikersgedrag

Onderrigfokusarea: Bemarkingsbestuur | Bemarkingsnavorsing

CV




Dr Debbie Human-Van Eck Dr Debbie Human-Van Eck

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Bemarkingskommunikasie | Handelsmerkbestuur | Handelsmerkdoelwit-kreatiwiteit | Verbruikersielkunde | Ontwerpdenke

Onderrigfokusarea: Bemarkingskommunikasie | Verbruikersgedrag | Handelsmerkbestuur | Digitale Bemarking

CV




Hanli Mulholland Hanli Mulholland

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Sakenavorsing | Prosesverbetering | Lean Six Sigma

Onderrigfokusarea: Sakenavorsing | Prosesverbetering | Lean Six Sigma

CV




Lucea Toerien Lucea Toerien

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Openbare-gesondheidkommunikasie | Neurofisiologiese Navorsing/p>

Onderrigfokusarea: Bemarking

CV




Finansiële Bestuur

Prof Suzette Viviers Prof Suzette Viviers

PROFESSOR

VOORSITTER: FINANSIËLE BESTUUR

Navorsingsfokusarea: Verantwoordelike Investering | Aandeelhouer-aktivisme | Impak-investering | Volmag-stemreg

Onderrigfokusarea: Finansiële Bestuur | Beleggingsbestuur | Sake-etiek

CV




Prof Pierre Erasmus Prof Pierre Erasmus

PROFESSOR

Navorsingsfokusarea: Finansiële Bestuur | Waardegebaseerde Finansiële Bestuur

Onderrigfokusarea: Finansiële Beplanning en Vooruitskouing

CV




Prof Nadia Mans-Kemp Prof Nadia Mans-Kemp

MEDEPROFESSOR

VOORSITTER: INTERNASIONALISERINGSWERKGROEP, FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

Navorsingsfokusarea: Korporatiewe Bestuur | Korporatiewe Finansies

Onderrigfokusarea: Finansiële Bestuur

CV




Annalien de Vries Annalien de Vries

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Finansiële Bestuur | Gedragsfinansies

Onderrigfokusarea: Finansiële Bestuur | Beleggingsbestuur | Gedragsfinansies

CV




Ruth Johnson Ruth Johnson

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Finansiële Bestuur | Omgewings-, Sosiale en Korporatiewe Faktore (ESG)

Onderrigfokusarea: Finansiële Bestuur

CV




Dewald Smit Dewald Smit

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Finansiële Bestuur

Onderrigfokusarea: Finansiële Bestuur

CV




Innovasie, Strategie en Entrepreneurskap

Prof Gert Human Prof Gert Human

PROFESSOR

VOORSITTER: INNOVASIE, STRATEGIE EN ENTREPRENEURSKAP

Navorsingsfokusarea: Strategie | Strategiese Transformasie

Onderrigfokusarea: Innovasiestrategie | Entrepreneurskap

CV




Lelani Maree Lelani Maree

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Innovasie | Korporatiewe Entrepreneurskap

Onderrigfokusarea: Innovasie | Korporatiewe Entrepreneurskap

CV




Adolph Neethling Adolph Neethling

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Entrepreneurskap en Kleinsakebestuur | Sosiale Impak | Entrepreneurskaponderrig | Kommersiëlarisering van Innovasie

Onderrigfokusarea: Entrepreneurskap en Kleinsakebestuur

CV




Goosain Solomon Goosain Solomon

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Entrepreneurskap | Kleinsakebestuur | KMO-ontwikkeling

Onderrigfokusarea: Entrepreneurskap | Kleinsakebestuur

CV




Chanel Venter Chanel Venter

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Organisatoriese Volhoubaarheid | Strategiese Bestuur

Onderrigfokusarea: Strategiese Bestuur | Bestuur van Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid

CV




Anika Berning Anika Berning

LEKTOR EN AKADEMIESE KOÖRDINEERDER: EERSTEJAARS

Navorsingsfokusarea: Strategiese Bestuur | Bestuursbeheerstelsels

Onderrigfokusarea: Sakebestuur | Strategiese Bestuur

CV




Beleggingsbestuur (Finansiële Beplanning)

Lomari Theart Lomari Theart

LEKTOR

VOORSITTER: BELEGGINGSBESTUUR

Navorsingsfokusarea: Beleggingsbestuur | Afgeleide Finansiële Instrumente

Onderrigfokusarea: Beleggingsbestuur | Afgeleide Finansiële Instrumente

CV




Prof Johann de Villiers Prof Johann de Villiers

PROFESSOR

Navorsingsfokusarea: Finansies | Belegging | Volhoubare Ontwikkeling

Onderrigfokusarea: Beleggingsbestuur

CV




Dr Riëtte Carstens Dr Riëtte Carstens

SENIOR LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Eieindomsbelegging | Finansies

Onderrigfokusarea: Eiendomsbelegging | Finansies | Tekstuele Analise | Eiendomsbeleggingstrusts | Korporatiewe Eiendomsbestuur | Buitelandse Beleggings

CV




Johan Steyn Johan Steyn

SENIOR LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Beleggingsbestuur

Onderrigfokusarea: Beleggingsbestuur

CV




Elze-Mari Roux Elze-Mari Roux

LEKTOR

Navorsingsfokusarea: Aftreebeplanning | Verbruikersfinansies

Onderrigfokusarea: Finansiële Beplanning | Beleggings

CV





International Management

Prof Pierre Erasmus Prof Pierre Erasmus

PROFESSOR

PROGRAMLEIER: BCOM (INTERNASIONALE SAKE)

Navorsingsfokusarea: Finansiële Bestuur | Waardegebaseerde Finansiële Bestuur

Onderrigfokusarea: Finansiële Bepanning en Vooruitskouing

CV