Economic and Management Sciences
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Navorsing

​​​​​​Die navorsing in die Fakulteit is daarop gemik om nuwe kennis van kernbestuursdissiplines te ontsluit en praktiese toepassings te genereer wat deur beleidmakers, die sake- en nywerheidsektore gebruik kan word. Interdissiplinêre samewerking, beide in die Fakulteit en dwarsdeur die Universiteit, is van besondere belang.

Die Fakulteit is trots:​

Navorsers word op verskeie maniere ondersteun. Aan fakulteitskant word hierdie steun deur die Visedekaan (Navorsing) en die navorsingskomitee gekoördineer, terwyl universiteitsteun via die Afdeling Navorsingsontwikkeling, die Biblioteek- en Inligtingsdiens, en die Nagraadse Kantoor gekanaliseer word.

Vir inligting oor die verskillende vlakke van finansiёle en ander navorsingsondersteuning wat beskikbaar is, kliek asb hier.


  
  
Description
  
  
  
  
Navorsers met NNS-evalueringNavorsers met NNS-evaluering
Alle B, C en Y-navorsers in die Fakulteit EBW
Navorsers met NNS-evalueringIn page navigation
NavorsingsleerstoelNavorsingsleerstoel
Prof Servaas van der Berg
NavorsingsleerstoelIn page navigation
Nagraadse SkoolNagraadse Skool
Nuutgestigte Graduate School in EBW
Nagraadse SkoolIn page navigation
NavorsingsbefondsingNavorsingsbefondsing
Navorsing ondersteuning wat deur beide die Fakulteit & die Universiteit
NavorsingsbefondsingIn page navigation
NavorsingsetiekNavorsingsetiek
Die Universiteit se navorsingsetiekbeleid
NavorsingsetiekIn page navigation