Oorsig van die KHGN
Ons streef navorsing na wat plaaslik relevant en intellektueel voortreflik is, en wat internasionaal erken word. Ons wil nagraadse navorsing moontlik maak wat eties bewus is en ’n oorspronklike bydrae tot die Lettere en Sosiale Wetenskappe maak.
In hierdie visie geniet navorsing, saam met die ander strategiese doelwitte van die Universiteit, ’n hoë aansien. Navorsing speel op vier strategiese gebiede ’n belangrike rol in die institusionele fokus, naamlik (i) die uitbreiding van ons kennisbasis, (ii) die bevordering van studentesukses, (iii) die bevordering van diversiteit en (iv) die strewe na sistematiese volhoubaarheid.
Dokumentestoor vir hoërgraadstudente en studieleiers (Die dokumentasie vir 2021 sal teen 1 Februarie beskikbaar wees)
KHGN-lede
SAMESTELLING VAN KHGN Dr Cindy Steenekamp (Voorsitter) Prof Anthony Leysens (Dekaan) Genevieve Labuschagne (BASK)
| KUNS SUBKOMITEE Prof Stephanus Muller (Africa Open) Dr Karolien Perold-Bull (Visuele Kuns) Dr Carina Venter (Musiek) | TALE SUBKOMITEE Prof Catherine du Toit (Visedekaan) Prof Ilse Feinauer (Afrikaans&Nederlands) Dr Dawid de Villiers (Engels) | SOSIALE WETENSKAPPE SUBKOMITEE Prof Pieter Fourie (Visedekaan) Prof Sandra Swart (Geskiedenis) Prof Dennis Francis (Sosiologie) Prof Lou-Marie Kruger (Sielkunde) Prof Ashraf Kagee (Sielkunde) Dr Suzanne Grenfell (Geografie)
|