Aansoekdatums 2023
MA in Kreatiewe Skryfkunde
|
Ander MA-programme
(Internasionale studente)
| Ander MA-programme
(SA-studente) |
Dien jou portefeulje en aansoek voor
Saterdag 30 September in |
Doen voor Donderdag 31 Augustus aansoek
| Doen voor Donderdag
31 Oktober aansoek
|
Klik HIER om die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se riglyne vir alle magisterprogramme te lees.
MA-programme in die Departement
Klik op die programname hier onder om die jongste inligting oor programvereistes en die kontakbesonderhede van die verskillende programkoördineerders te bekom.
Klik HIER om meer te lees oor ons betrokkenheid by EMLex – European Master in Lexicography.

Personeel en MA-studente by die heel eerste MA-dag (13 Junie 2022)