Vir toegang tot alle Fakulteitdokumentasie, besoek asseblief dieSharepoint-webwerf. Indien u nie toegang tot die Sharepoint-webwerf het nie, kontak die Fakulteitsbestuurder, mnr Pieter Janse van Rensburg, by 021 808 3848 of per e-pos.
|
Fakulteitspesifieke aktiwiteite word op 'n gedeelde kalender op Outlook aangedui. Kontak die Fakulteitsbestuurder, mnr Pieter Janse van Rensburg, by 021 808 3848 of per e-pos indien u 'n item op die kalender wil byvoeg of as u hulp nodig het om toegang tot die kalender te kry.
|
Fakulteitkomitees |
Die Fakulteit het sewe komitees wat elk 'n voorsitter aan die stuur het om die verskeie aktiwiteite van die Fakulteit te bestuur.
Die komitees is:
|
Akademiese Aanbodkomitee Mnr Johan Oosthuizen
Voorsitterskomitee Prof Johan Hattingh
Gemeenskapsinteraksie en -dienskomitee Me Pamela Kierman
Fakulteitskomitee Prof Johan Hattingh
|
Bemarkings- en werwingskomitee Mnr Gerrie Swart
Navorsingskomitee Dr Stella Viljoen
Onderrigkomitee Dr Mareli Pretorius
|