AgriScience
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Voornemende Studente

​​​As jy belangstel in die wetenskappe, kan jy nie verkeerd gaan met ʼn graad in agriwetenskappe nie!
Nie net omsluit dit opwindende studievelde nie, maar met die kwalifikasie kan jy meeding op nasionale en internasionale vlak en jy sal deel wees van...

 
Lees meer ›
Voorgraadse Studente

​Suid-Afrika benodig voortdurend goed opgeleide kundiges wat op alle vlakke ʼn bydrae kan lewer om die vinnig groeiende bevolking van voedsel en vesel te voorsien, te sorg dat voedsel- en voedselbronne onbesoedel en veilig en seker te maak dat...

 
Lees meer ›
Nagraadse Studente

​Die produksie van hoë gehalte voedsel en natuurlike vesel op volhoubare en kostedoeltreffende wyse onderwyl sinvolle bydraes aan plattelandse en ekonomiese ontwikkeling gelewer word, is uitdagings wat die moderne landbousektor in die gesig staar...

 
Lees meer ›

Agriwetenskappe Studente Assosiasie (ASA

​Die AgriWetenskappe Studente Assosiasie (ASA) is 'n vereniging van studente van die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch, en bestaan uit ongeveer 1300 lede.
ASA bevorder beide die akademiese sowel as sosiale belange...

 
Lees meer ›
Keuring & Toelating

Die Fakulteit AgriWetenskappe mag slegs ʼn beperkte aantal studente toelaat in die onderskeie programme. Toelating geskied op akademiese meriete en volgens die riglyne van die Inskrywingsbestuursplan van die Fakulteit.​

 
 
Studente Ondersteuning

​Die Fakulteit bied ondersteuning op beide akademiese en sosiale vlak aan studente.

 
Lees meer ›