Institute for Plant Biotechnology
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Koolhidraatmetabolisme

 

Hoof Navorsers: Prof Jens Kossmann, Dr James Lloyd,

Dr Shaun Peters and Dr Christell van der Vyver

 

 

Om koolhidraatverdeling in plantorgane te verstaan en dit positief te beïnvloed gebruik ons omgekeerde genetiese benaderings om vloei in spesifieke paaie te manipuleer. Ons bestudeer die gevolge van hierdie manipulasies deur middel van hoëdeurvoerprofielsamestelling van metaboliete, proteïene en transkripte. Die meeste van ons projekte word op suikerriet uitgevoer – om sukrose‑ophoping te verbeter. Nuwe benaderings fokus egter ook op wateroplosbare koolhidrate, spesifiek die rafinose familie en hulle rol in fundamentele metabolisme, uitgevoer op Arabidopsis.  Ons analiseer verder ook plante vir veranderde styselmetabolisme, spesifiek aartappelplante.

 

Carbohydrate page pic 2.jpg