Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Kwartaaldatums

2017

DATUMS VIR KWARTALE, EKSAMENS EN GRADEPLEGTIGHEDE - klik hier om pdf af te laai

EERSTE SEMESTER 

​Aanvang van eerste kwartaal (aanvang van klasse vir alle studente) ​Maandag 30 Jan
Klasse vir die eerste kwartaal eindig​Vrydag 17 Mrt
​Gradeplegtighede​13 – 17 Mrt
​Klasvrye dag​Maandag 20 Maart
​Aanvang van die tweede kwartaal​Woensdag 22 Mrt
​Reses​8 - 17 April
Klasse vir tweede kwartaal (eerste semester) eindig
Vrydag 12 Mei 
Eksamendatums:

a) Junie 1e geleentheid: .
Di 16 Mei - Ma 5 Jun
b) Junie 2e geleentheid
Di 6 Jun - Vr 23 Jun 
Eerste semester eindig
Vrydag 23 Jun

​​​TWEEDE SEMESTER

Aanvang van die derde kwartaal Maandag 17 Julie
Klasse vir die derde kwartaal eindig
Vrydag 1 Sept
Reses
2 – 10 Sept
Aanvang van die vierde kwartaal
Maandag 11 Sept
Klasse vir vierde kwartaal (tweede semester) eindig
Vrydag 20 Okt
Eksamendatums:

a) Nov 1 e geleentheid:
Di 24 Okt - Wo 15 Nov
b) Nov 2e geleentheid:.
Do 16 Nov - Sat 2 Des
Gradeplegtighede
4 – 8 Des
Tweede semester eindig
​Vrydag 8 Des