Corporate Identity
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Skryfbehoeftes

Van al die toepassings van die korporatiewe identiteit sal skryfbehoeftes waarskynlik die vyf-vlak identiteitsraamwerk, soos uiteengesit in die afdeling oor die bestuur van korporatiewe identiteit in die Inleiding, die beste uitbeeld. Die posisie van die verskillende bedryfsentiteite op grond van hul funksionering en verhouding met die kerninstelling, word duidelik in die briefhoofde geïllustreer.​​​​