Corporate Identity
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Komplimentstrokies

​Samestelling van komplimentstrokies - Generies​​​​

​​​

  • Teks: Gill Sans Regular, 6.7pt; Letterspasiëring, 8; Reëlspasie, 5.1
  • Grootte: 148 X 105mm ('n derde A4) op White Bond, 80g/m2

Samestelling van komplimentstrokies - Vlak 2: Fakulteite en akademiese departemente​​



  • Teks: Gill Sans Regular: 6.7pt; Letterspasiëring: 8; Reëlspasiëring 4.5
  • Grootte: 148 x 105mm ('n derde A4) op White Bond, 80g/m2
  • Let wel: Die onderste voorbeeld toon hoe die teks geset en geposisioneer moet word wanneer meer inligting ingesluit moet word.