Archive
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Engaging “radical economic transformation” and land ownership in South Africa
Begin: 03/11/2017, 09:00
Einde: 03/11/2017, 13:00
Kontak:Marita Snyman - 021 808 2538
Plek: Dorpstraat 171 Stellenbosch

​​​​U word vriendelik genooi na 'n oggendkonferensie oor die tema

Engaging “radical economic transformation" and land ownership in South Africa

Vrydag, 3 November 2017, 9:00 13:00 Attie van Wijk Ouditorium, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, Dorpstraat 171

Op 3 November 1859 begin die eerste klasse in teologie op Stellenbosch.

Ter viering van 158 jaar van teologiese opleiding, fasiliteer die Beyers Naudé Sentrum vir Publieke Teologie by Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch 'n gesprek oor bostaande onderwerp.

Die hoofsprekers sluit in:

Dr Aninka Claassens, Direkteur: Land and Accountability Research Centre

Me Bokang Mpeta, dosent in Ekonomie, Universiteit Stellenbosch

Ons vertrou dat die bespreking 'n bydrae sal maak tot die fakulteit se besinning oor Publieke Teologie

RSVP: Voor 1 November 2017 by maritasnyman@sun.ac.za