Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Museum tydelik gesluit

Museum tydelik gesluit

Die Stellenbosch Universiteitsmuseum is tydelik gesluit vir lede van die publiek vanaf Vrydag, 24 Februarie tot Maandag, 27 Februarie 2023.

Ons vra om verskoning vir die ongerief wat dit mag veroorsaak.

Vir verdere besonderhede kontak asseblief mnr R Brecht by 021 808 3660, of e-pos rickyb@sun.ac.za