Neem kennis dat Stellenbosch Universiteit Internasionaal op 15 Desember 2022 gesluit sal wees vir 'n personeel jaareind funksie. Die kantoor heropen Maandag, 19 Desember 2022 om 08:00.