Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
6-weke Fietsry Inoefening program

Is jy ʼn geoefende fietsryer wat jou prestasie wil verbeter deur gestruktureerde oefening? Sluit aan by ons 6-weke program vir ʼn MSc studie. Toetsing sluit in liggaamsamestelling, hart tempo, laktaat en ʼn ventilatoriese toets. Daarna sal jy ʼn 6-weke inoefening program ontvang waarvan 2-3 sessies per week in die sport fisiologie laboratorium sal plaasvind om intensiteit te kontroleer.

  • Die studie begin in die week van 24 Oktober en hardloop tot 14 Desember
  • Dit sal plaasvind by die sport fisiologie laboratorium in die Sportwetenskap gebou by Coetzenburg
  • Laboratorium sessies sal tussen 60-90 minute duur. Totale weeklikse oefen volume sal ~ 10 ure wees.
  • Vir meer inligting skakel Colin Fleming