Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Mandeladag-lesing getiteld: Centring Agency: Womxn transcending victimhood

Op Vrydag, 22 Julie van 12:30 tot 14:30 het die Fakulteit Teologie die Attie van Wijk-ouditorium beskikbaar gestel vir die aanbieding van die Mandeladag-lesing getiteld 'Centring Agency: Womxn transcending victimhood' (Sentreringsmag: Vroue wat slagofferskap te bowe kom), deur die Transformasiekantoor, die Studenteraad, en Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling vir Sosiale Impak. Die lesing sal gelewer word deur die skrywer van Becoming Him – A Trans Memoir of Triumph, Landa Mabenge. Dit is ʼn unieke verhaal van marteling en triomf wat die kulturele skaamte en mishandeling van diegene wat ʼn ander lewenspad moet loop, dapper blootlê. ​

RSVP teen 19 Julie 2022 om teleurstelling te voorkom (beperkte sitplekke beskikbaar): https://forms.office.com/r/4DS5EdHMQh. Navrae: Me Shanté Neff – shante@sun.ac.za​​​​