Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Ligging van die nuwe Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) Tygerberg-kantore

Ligging van die nuwe Sentrum vir Studentevoorligting en -ontwikkeling (SSVO) Tygerberg-kantore:

As jy voor die hoofingang van die Opvoedkundegebou staan, stap links om na die sy-ingang vir gestremdes. Die SSVO-kantore (no 0073) is aan die regterkant voor jy die glasdeure vir gestremdes kry.

Telefoonnommer: (021) 970 7020

E-pos adres: supportus@sun.ac.za

Web: www.sun.ac.za/ssvo