Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
KGD Fisioterapie Praktyk: Gesluit
Die KGD Fisioterapie praktyk is gesluit en sal weer op Dinsdag 31 Augustus heropen. Jy kan steeds afsprake maak deur ons te skakel op 0218083393. 

Ons vra verskoning vir enige ongerief maar sien uit om u volgende week te verwelkom!