Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
FIRGA meubels beskikbaar

​Die FIRGA rekenaars gebruikers area en elektroniese klaskamers in die Siviele Ingenieursewese gebou is besig om na nuwe lokale te skuif. Die ou meubels is beskikbaar om aan te koop. Meubels sluit in kantoor stoele, kantoor tafels en rekenaar tafels. Personeel is welkom om die meubels te kom besigtig by kantoor S205, en kan jbrand@sun.ac.za kontak vir meer inligting.