Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Dankie vir jou deelname aan die Biblioteekopname

​Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bedank graag dié kliënte wat aan die onlangse opname deelgeneem het. Ons waardeer jou tyd en die konstruktiewe terugvoer ontvang.

Hiermee 'n opsomming van die terugvoer ontvang.