Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Volbeurs vir PhD-navorsing in Hoër Onderwys

​​Coventry Universiteit, saam met die Universiteit van Stellenbosch, nooi universiteitspersoneel uit om ​deel te neem aan 'n 3-maand lange pre-​​​doktorale kursus wat in September 2020 aanvang neem​. 'n Totaal van 14 PhD-beurse word toegeken aan uitgesoekte kandidate vir navorsing in Hoër Onderwys wat in Januarie 2021 sal ​begin.​

Besoek gerus die webtuiste vir meer inligting: 

https://www.coventry.ac.uk/research/research-directories/current-projects/2019/british-council-uk-sa-project/glea-dual-award/




​​