Voertuie kan op Woensdag 5 Augustus 2020 vanaf 08:30 tot 16:00 by die Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16:00 op dieselfde dag by gemelde adres ingelewer word.
Klik hier om die voertuiglys te sien.
https://www0.sun.ac.za/voertuigvloot/page/afrikaans/ons-dienste/voertuigverkope-en--konsultasie.php
Kontak: Lelanie Langford 021 808 4675 vir meer inligting.