Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Verlenging van die termyn van die dekaan

​Dit is ‘n plesier om u in te lig dat die Universiteit Stellenbosch die termyn van Prof Jimmy Volmink, tans ons dekaan, met een jaar verleng het tot 31 Desember 2021. Prof Volmink se tweede termyn van vyf jaar kom tot ‘n einde op 31 Desember 2020.